Conrad Nagel

Conrad Nagel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1897-03-16)16 Maart 1897
Sterfte 24 Februarie 1970 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1918–1967
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Conrad Nagel (16 Maart 1897 – 24 Februarie 1970) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Quality Street (1927), The Ship from Shanghai (1930), Kongo (1932), en Yellow Cargo (1936).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy